Elnora en Nirvana

Elnora en Nirvana is "volwasse poppespel". Elnora is `n pop gemaak van spons en materiaal en is die protagonis. Sy kry lewe danksy tegnieke van Handspring Puppet Company. Elnora bring haar dae om met haar ander helfte, Nirvana, deur te mymer oor die verlede en die lewe; terwyl die klok aanhou tik.