BOERE KRAAI KONING

BOERE KRAAI KONING is 'n groep waar ons mekaar met wat ons ookal te koop of te ruil (van vars produkte tot ou meubels) kan bied... as jy enige dienste lewer (rekenaarwerk, vervoer, ens...) - regoor die land, laat weet van jou.... as jy weet van werksgeleenthede, sit dit op asb... en as jy sommer lus is om raat te vra, vra gerus... dis tyd dat ons mekaar begin help! Yashua het gesterf sodat ons almal kan deel in Sy oorvloed - die son skyn vir ons ELKEEN... kom haal jou stukke sonskyn hier!