Eks van Montana en omliggende area

Die page is geskep om almal in die area die kans kan te gee om watookal op die hart is met al die ander te deel.
Dis ook n baie goeie kommunikasie platform om op hoogte te bly van wat aangaan in die gebied.

Plaas gerus enige nuus waarvan jy kennis dra en weet ander in die area moet van weet. Enige gebeurtenisse bv. skool byeenkomste, kerk dinge, iets wat pla, welsyn, verdagtes en so.