kom ons ondersteun mekaar se besighede, verskaf en vra vir werksgeleenthede

Hierdie blad is reeds baie suksesvol. Mense koop bymekaar, share mekaar se advertensies op hulle eie blaaie, maak vriende en gee mekaar raad, asook verskaf werksgeleenthede en het ook geleentheid waar jy kan werk soek. Admin is nie aanspreeklik vir enige iets nie , maar skep n platvorm! Invite my gerus peroonlik ook op jou blad. Ek wil graag help. MARIQI NELL