Danville (ELANDSPOORT) uitreik

Ons beoog om so eenkeer elke 6 weke elandspoort te besoek en is veral nou gedurende die winter, daarop gestel om komberse en ou klere vir hulle te vat. Dis 'n voorreg om te kan gee, hoop ons groepie groei sodat ons meer mense in die area kan bereik.