Honey Juwele WEllington

Hi daar. Ek verkoop Honey juwele. Kom maak n draai by my, kyk of daar iets is waarvan j hou. Ek bestel eers as ek jou geld het.. Bestellings word ingedien op n maandag en gaan haal op donderag.

Hierdie group is om julle op datum te hou van enige promotions.

Om n tydjie te bespreek bel my 0826682054 of email my [email protected]