MAAK IETS - maak geld

Hierdie blad gaan oor handgemaakte items en kuns verwante items. Julle is welkom om die pryse op jul artikels te plaas en sommer ook te noem van waar af julle is. Moet asb. nie net links hier plaas en die lede vra om jul blad/groep te gaan like nie, dit sal ongelukkig delete word.