Help me fnd my little brown toenail..

Hello Julle, help my asseblief, ek het die ander dag my toonnaetljies geknip toe vlieg daar 'n stoute enetjie weg. Eks rerig bang ek trap in homf. Ek sit tans op my bed en eks te bang om af te klim vir ingeval ek in hom trap. En dan kan ek hom ook nie in sy blikkie sit nie, elke bietjie tel. Julle elkeen se hulp en medelye sal waardeer word. Byvoorbaat dank.