Game sale / Wild Verkope

Wild Verkope is 'n groep waar wild boer kan navraag doen oor wild wat hulle wil aankoop of wild wat hulle wil verkoop.

Wild agente mag die wild wat hulle beskikbaar ook adverteer.

Hierdie groep hou almal in die wildbedryf op hoogte van die mark pryse.