Johanna kruger prinsloo

Interpretasie van Klimt n Opdrag. Gestringde waterslange
met
rondrywende lywe skater die ondier drie vier vyf
nee daar is ses lag hy weer vreugdeloos van die kant
le hy stil en wag ...... uit die dieptes slingerplant sambreel na bo Vanuit die bodemlose put
Akriel en olie