Eks van die Ooste

Die groep is hier vir almal van Pretoria Oos. Iets van alles, vrae, raad, oulike plekke, slegte plekke, lekker dinge, goedkoop dinge, iets om te weet, volgende konsert, volgende fondsinsameling, volgende geleentheid, hulp aangebied, hulp gevra. Vertel van klasse wat jy aanbied, dienste wat jy lewer of iets wat jy verkoop. Enige iets interessant.

Deel met mekaar, ons is een groot groep.

LET DAAROP dat hierdie nie 'n ADVERTENSIE groep is nie. Plaas gerus jou advertensie een maal per week. Om egter te SPAM is nie aanvaarbaar nie. Besigheidsadvertensies op Maandae asseblief.