Retinitis Pigmentosa Malmesbury Swartland

I hope you guys dont mind me posting this on your page.
Please delete it if you dont approve.
We are reaching out and spreading hope! Hier kom a party!
Kom join ons....................save the date!!
Ons gaan makietie hou in Jesus se naam.
Mighty Men Weskaap bied aan:
Mighty Men Conference, Western Cape!
Wanneer: 25-27 September 2015
Waar: Moreson Plaas, half pad tussen Kaapstad en Malmesbury op die N7.
Op die program: Zane Meas (Neville Meintjies van 7de Laan) kom gesels oor MANNE goed.
NET vir die manne se ore.
Gerhard Kotze praat op die MAN af!
George Lehman en sy bike riders arriving in style!
Dewald Gouws en Johan Vercuiel se musiek vat die stage oor!
Old rocker Crocodile Harris gaan julle uit julle sokkies rock.
Kos stalletjies, Christen gear, Christen CD`s en entertainment galore!
Check ons uit op: www.westerncapemmc.co.za
of net hier op Facebook https://www.facebook.com/mmc.westerncape
Vir meer besonderhede epos ons op
[email protected]
MIGHTY MEN CONFERENCE WESTERN CAPE
www.westerncapemmc.co.za