Boerdery - Koop en Verkoop

Hierdie is 'n MARK VIR DIE BOER. Nuut begin weens 'n groot behoefte en aanvraag.! PLAAS JULLE ADVERTENSIES!
Koop en verkoop Lewende hawe, Implemente, Voere, Sade, Kunsmis of enige boerdery benodigthede. Enige advertensies wat nie Boerdery verwant is nie sal afgehaal word.
Sorg asb dat die produk se prys duidelik op die advertensie is asook waar u geleë is.