Ek is van die ou Ooste

Lynnwood, Menlo Park, Hazelwood, Maroelana, Ashlea Gardens, Brooklyn, Muckleneuk, Groenkloof (wie't ek uitgelaat?)
So paar jaar terug was ons van die Ooste... Nou's ons seker van die weste...? Kom ons wees nou maar van die ou-Ooste...
Hierdie groep is vir ons klomp aan die weste kant van die N1. Die kant van gevestigde tuine, groot erwe, boomryke strate en gemeentskappe wie al generasies sien kom en gaan het.
We have the schools that everybody envy and the rich history that makes the heart of Pretoria beat proudly.
Let's use this group as a base for friendly banter, discussions, questions and marketing amongst fellow 'old Easterners'.
Soms is die gebeure, gesprekke, winkels en besighede van die nuwe Ooste net te ver. Kom ons trek dit terug huistoe, hier na die ou-Ooste.
Business ads only on Mondays and Fridays please. Let's keep the chat boxes open for some networking and mingling.
Hope you enjoy the group!