Kemptonparkers

Message aanbevelings oor watter gebiede toegelaat moet word. Ek soek ook mede administrateurs om op 'n weeklikse roteerbasis te besluit wie toegelaat moet word volgens die reels wat ons gesamentlik gaan opstel.

Members are encouraged to add other inhabitants. Daar is ongeveer 130 000 inwoners in en om Kempton Park, wie ook op Facebook is. Kom ons probeer die groepgetal opskuif na 'n eerste mylpaal van 10 000.
Post events, happenings, incidents, promotions, questions, photos and anything of interest to inhabitants of Kempton Park and surrounding areas.
Hou mekaar op hoogte van pad probleme, "speed traps", krag en water probleme. Ruil inligting uit. Vra as jy iets soek en hulp nodig het. Ondersteun mekaar se besighede. Onthou, reeds geplaaste besigheidskaarte kan agterna weer onder fotos bekyk word. Do not overdo it. Respekteer mekaar.
Persone wie groter blootstelling vir hul besighede soek, kan dit by hierdie groep kry: https://www.facebook.com/groups/kempton.community/ en https://www.facebook.com/groups/748031495279891/