Kom kuier saam in Madurah

Suid Afrikaners in Mandurah, kom kuier en netwerk saam met ons. Braai, dans, potjiekos, boeresport en meer. Maandelikse byeenkomste vol pret! Kom kuier, kom dans, kom eet en kom geniet!! Kinders altyd welkom.

Kom ontmoet mede Suid Afrikaners. Suid Afrikaanse alkohol te koop by ons Klub. Richelieu, Klipdrift, KWV 5 jaar, Castle, Windhoek, Carling, Savanna, Hunters Dry, J C Le Roux en meer smile emoticon