Koop, verkoop en ruil Oosrand en Orals

Groep vir die koop, verkoop en ruil van artikels.

Ons koop verkoop en ruil goedere en dienste in die groep. Hier respekteer ons mekaar, die mense en produkte.
Ons groep het reels en ons respekteer dit.

Voel vry om by n ander groep aantesluit vir politieke, geloofs of ander gesprek voering en veldtogte.

Die volgende reels geld vir plasings -
Net n paar goedjies om dit vir almal maklik te maak.
Details wat op die plasing moet verskyn - Jou naam, kontak detail, prys van artikel, en waar die artikel is.

Wat kan ons nie op die groep toelaat nie:
-Geen geldmaak skemas nie
-Handeldryf in diere
-Handeldryf in vuurwapens

Sonder om soos n army sersant te klink -
Admin het die mag om enige plasing te kanselleer of groeplid van die groep te verwyder.

Met jou deelname aan die groep aanvaar jy die reels en besluite van die groep.