Rusoord Centurion

Baie welkom by Rusoord Centurion versorgingsfasiliteit vir verswakte bejaardes. Ons lewer al sedert Maart 1981 hierdie onmisbare diens aan ons senior burgers. Hierdie fasiliteit is die laaste aardse woning van ons inwoners en die bestuur doen alles in hulle vermoë om dit soos ‘n eie huis vir ons inwoners te maak.

Besoek gerus ons webtuiste by www.rusoordcenturion.co.za