Suider Kruis

2 Korintiërs 2:17 “Want ons is nie soos baie wat handel dryf met die woord van God nie; maar as uit opregtheid, maar as uit God, in die teenwoordigheid van God, spreek ons in Christus.”

Die doel van hierdie bladsy is om as Bybel Studie te dien en sodoende die Woord van God aan die mense te verkondig.

Besoek gerus ons blog op die skakel langs die kant. Ons behandel dinge soos Openbaring, Wat sê die Bybel en ons doen Bybel Studie!

Ons is nie geaffilieer met enige kerk genootskap nie. Ons verkondig dus nie 'n kerk se siening oor die Christendom op hierdie bladsy nie. Wat u hier en op ons blog gaan lees is wat die Bybel sê! Die waarheid, die hele waarheid en niks anders behalwe die waarheid nie!