Rustenburg 'ers

Die idee is om almal in Rustenburg wat op FB is hier bymekaar te maak. Add al jou vriende wat in Rustenburg bly. Vertel ons wie jy is en wat jy doen. Dit is ook 'n geleentheid vir FREE advertising. Vuil bekke sal afgehaal word.