Gerrit du Plessis rugby champs 1990

Die wedloop vir Hessequa se rugby speler van die jaar was n taai een. Jaco Arendse en Taswell Jansen was sterk aanspraak makers..Die eideindelike wedloop was wel tussen Marquit September en Willbur January . Dit was n gelyke wedloop.. Die jaar se Hessequa Rugbyspeler van die jaar gaan aan....
Wilbur January en Marquit September...........