Barry reunie 26-29 April 2012

Alle nasate van Ds Richard Barry, eerste predikant in die NGK Calitzdorp, word uitgenooi na die 100 jarige viering van die kerk die naweek van 26-29 April 2012. Vir enige verdere navrae stuur 'n e-pos na [email protected]. Noem asb iin die e-pos hoe jy afstam van Ds Richard. Ons sal later die ander reëlings bekend maak!