Noordwes tot in Weskaap ry-geleenthede

Ek weet nie of daar baie mense is wat van hierdie groep gebruik wil maak nie. Of dalk van mense weet wat sal wil nie. Ek ry elke vakansie vanaf Lichtenburg tot in Swelendam so al wil jy net halfpad 'n lift he of watookal kan jy maar net se. So maak dit die brandstof(wat so duur is) baie goedkoper en die pad interessanter *;o)