Pretoria Noord Aanbiddingsentrum

Visie
Matt 5:14 - Om waarlik lig van die wêreld te wees, en sodoende n Goddelike verskil te maak in n donker wêreld.

Missie
Om elke lidmaat toe te rus deur Woord en Heilige Gees bediening om passievolle daders van die Woord te wees en so ons lig te laat skyn.