GOD EERSTE AMEN .

Dankie my God vir Elke dag .Dankie my God vir die voorreg om U elke dag eerste te kan plaas in my lewe Dankie dat ek op U kan leun vandag more En Elke dag . Loof God want Hy is Goed aan sy liefde is daar geen einde nie Ps. 106 ; 1