VMNKandelaar

Die doel van die group is om inligitng vanaf die kerk deur te gee aan elke mede-VMNer wat meer wil weet oor uitreike, hoe om betrokke te raak, ens.
Daar word ook beoog om mettertyd 'n selgroep te vestig wat geskied op 'n vasgestelde tyd.