VAAL MALL - NATIONAL CUPCAKE DAY 27 SEPTEMBER 2014

Hiedie groep is vir alle kolwyntjie engele in die Vaaldriehoek wat betrokke is, of nog betrokke wil raak by die Nasionale cupcake day vir kinders met kanker. Saam maak ons 'n verskil een kolwyntjie op 'n slag! Liefde Marietjie - 0845058947