Oosthuizen familie saamtrek die naweek van 24-26 Oktober. As jul oorslaap bring eie beddegoed, matras en tent. Saterdagaand moet elkeen sy eie dop en tjop bring, bykosse sal voorsien word. Elke gesin moet seblief 'n pak chips, koekies of ander snack saam bring. Sondag eet almal weer saam voor hul vertrek! Hoop om jul daar te sien! Liefde en groete