Hoërskool Stamford Hill, Livingstoneweg 74, Morningside, Durban

Almal wat op enige stadium aan Hoërskool Stamford Hill, Durban, verbonde was! Eers was dit Hoërskool Stamford Hill, Stamford Hill, Durban. Toe trek die skool Noord tot op die Noordelike oewer van die Umgeni, en word Afrikaans Hoër Durban-Noord; en nog later Durban-Noord College. Die ou skool-gebou, is nou Livingstone Primary, Livingstoneweg 74, Morningside, 4001