Kandelaar selleiers

Sondag 16 November is Kandelaar se Kerssangdiens. Ons neem die jaar sagte speelgoed op vir 'n baie spesiale instansie en het 650 items nodig. Ons daag julle uit om in grooooot maat by te dra. Al die speelgoed sal by die diens opgeneem word en afgegee word by die kerkkantoor. Kom ons gee die challenge gas!!! 650 sagte speelgoed is die doelwit!!!!!