Moorreesburg: Sosiale Geleenthede en Advertensies

Hierdie is 'n groep waar alle gebeurtenisse, sosiale byeenkomste en advertensies wat van toepassing is op Moorreesburg en sy mense, geplaas kan word. Neem asseblief deel en post enige nuus, kennisgewings, advertensies, geleenthede of events.