Kandelaar Doulos Komitee

Die Doulos Komitee is vir alle Kandelaar lidmate wat bereid is om te dien - as te ware die hande en voete van die gemeente. Die Doulos Komitee werk dus saam met die Kerkraad en Dagbestuur om die gemeente van Kandelaar te dien.