Mossel bay advertising / Mosselbaai advertensie blad

Welkom by die ADS MOSSEL BAY groep. Hier kan u handel dryf met enige artikel, produk of lewende hawe, selfs iets te ruil aanbied... aan iemand werk verskaf of self werk soek.

Hier kan ook gesprek gevoer word oor iets wat in of om Mosselbaai gebeur. Hierdie is die blad van die gemeenskap, so geniet dit.

Dear Members, No explicite sex and or pornographic ads or toys will be allowed on this site.

Let ook asb op, op julle taal gebruik.

Dankie
Admins.